Inleiding
Affmech is in 1996 gestig om navorsing oor koste-besnoëing in boerdery te doen. Die fokus is up koste-vermindering sonder om opbrengs of kwaliteit van die produk te benadeel.
Affmech cc. onderneem konsultiewe en opvoedkundige hulp aan 'n groot verskeidenheid individue en instansies. Sorgvuldige en aanhoudende navorsing beteken ook dat die advies en inligting altyd nuut en van nut is.
Kursusse en lesings word gereeld gehou - en ons stel voor dat u gereeld hierdie bladsye besoek vir besonderhede.
Nuwe Artikels
- Wed 12 May 2010 - Affmech cc betrokke by kruie medisyne ... lees
- Sat 23 May 2009 - Probiotika kan diere vry hou van bosluis oordraaglike siektes ... lees
- Sat 25 Oct 2008 - Organiese Landbou kan Afrika se kos krises oplos (Engels) ... lees
- Fri 14 Sep 2007 - Panama Siekte en Erdwurms ... lees
- Tue 19 Jun 2007 - Siekte en Plaag vrye gewasse ... lees
Nuwe Navorsing
- Don Huber - Glysophosphate Management [Mon 30 Aug 2010]
teken aan om te lees. - Pest Control with Mulch and no-till agriculture [Sat 01 Dec 2007]
teken aan om te lees. - Soil Quality and Agriculture in Africa [Sat 01 Dec 2007]
teken aan om te lees. - Sustainable Organic Farming in Africa (Engels) [Fri 02 Jun 2006]
teken aan om te lees.