Artikel
Panama Siekte en Erdwurms
In voorlopige navorsing met vermicompos, swaar deklaag en GEEN CHEMIESE insette is die effek van Panama siekte in piesangs beheer. Ongelukkig kon die lang termyn effek nie na gevolg word nie as gevolg van siekte en die verkoop van die plaas.
Gepubliseer: 2007-09-14